Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Davey is 'Drywer van die dag'

Davey is 'Drywer van die dag'
 
2010-10-21


SY tweede seisoen agter die stuur het skaars begin of Ricardo Davey, die 26-jarige ovaalbaanjaer van die Paarl, het reeds die suksesleer begin klim.

Verlede Saterdag op Worcester, tydens die eerste been van die Nasionale Ovaalbaan-streeksuitdunne, is hy nie net as die “Drywer van die Dag” aangewys nie, maar het hy koning gekraai in die eindronde en het hy ook algeheel in die tweede plek geëindig.

Davey, wat met sy 2,1 gemodifiseerde Ford Fiesta jaag, het teen 19 ander jaers deelgeneem en sal Saterdag op die Tygerberg Ovaalbaan aan die tweede been van die kampioenskap deelneem.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za