Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wie help dié honde?

Wie help dié honde?
 
2010-10-21


WAT het geword van die hondevangers van die munisipaliteit? Die Dierebeskermingsvereniging is nie verantwoordelik vir rondloperdiere nie, en dus toe ons hierdie verdwaalde, afgeskeepte Chow-hond in Nuwestraat gewaar het, het ons om 16:15 dié nommer van die munisipaliteit geskakel vir rondloperdiere - 021-807-6353. Die dame wat geantwoord het, het gesê sy stuur dadelik iemand, maar teen 16:40 was daar steeds niemand. Met die terugbel is daar gesê die betrokke man is reeds huis toe. Dit is net nog ’n bewys van hoe die munisipaliteit afskeep. Hierdie mense word betaal om hul werk te doen, maar watse werk doen hulle eintlik?


More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za