Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Verjaardagvieringe

Verjaardagvieringe
 
2010-10-21


VIERINGE. Paarl Mall vier dié week sy vyfde verjaardag. Besoekers aan die Mall kan deel in die verjaardag deur vir die “Wen jou deel van R50 000”-kompetisie in te skryf.
Die kompetisie sluit op 29 Oktober. Vier Paarl Mall kliënte staan elke week ’n kans om elk pryse ter waarde van R3 000 te wen. Vandag en môre word daar 1 000 kolwyntjies uitgedeel as deel van die vieringe. Saterdag bied die Mall ’n modeparade aan om 10:30, met kleredrag van die 18de eeu tot vandag se moderne modes. Die Flooze van 7de Laan, Stefan Ludik van Egoli en sanger Nico Harmse (foto) sal ook by dié geleentheid wees. By die modeparade is daar nog pryse te wen.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za