Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hulp vir kinderoperette

Hulp vir kinderoperette
 
2005-10-06


DIE leerders van Wagenmakersvallei Primêr bied op 19 en 20 Oktober die kinderoperette Reënboogland van CE de Jager aan in die Wellingtonse stadsaal.

Hulle soek na borge om te help met die groot kostes van veral klank, beligting, die sny van ’n CD en kostuums.

“Dit is regtig ’n geleentheid waarin ons kinders wil blootstel en wys watter talente hulle het.”

Skakel die skool by 864-1096 of epos admin@wagenmakersps.wcape.
school.za.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za