Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS-kommentaar

SMS-kommentaar
 
2010-10-21


* Die dame wat haar kind met leiband aan laat loop het - was dit nodig om koerant toe te hardloop? As dit u so gegrief het kon u met haar gepraat het. Mev hou u kind aan leiband dan het u haar heeltyd onder oë. Dit wys mense wil ander kritiseer, maar het nie die moed om dit in jou gesig te sę nie. Y.
* Soveel inuendo oor ‘n seun wat baie verantwoordelik is, net voor sy matriekeksamen is onnodig!
* Skokkend hoeveel ongelukke op Wemmershoekpad net voor Kliprug- afdraai gebeur. Ry en sien toestand van pad.
* The side of the road where the young lady was killed is about 100mm higher than the gravel next to the tar, and this as well as the narrow tar causes the accidents.
* Grap oor bye baie onsensitief - regtig baie swak.
* Dan Kotze kry die straf wat hy verdien. Party mense dink hulle is ‘untouchable’, maar eintlik lafhartig. Petrus
* Polisiekollege optog, 15 Okt was Pateties! Sekerlik kon hulle beter as dit doen?
* Kotze, mag jy opgesluit word.
* Ek hoop die staat wys sy staal met die gevaarlik-lafhartige Dan Kotze. Daar is baie nog sulkes wat afgeskrik moet word.
* Dan Kotze het hom maar net self verdedig. Hy’t hulpelose mense probeer help. Is dit ’n crime?
* To spray or not. What about Occupational health and safety labour act from the DOL.
* How many more must die?
* Permanent speed traps should be placed in Paarl south near the N1 onramp to deter speeding.




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za