Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Keer trauma en leer kinders vroeg oor hul veiligheid

Keer trauma en leer kinders vroeg oor hul veiligheid
 
2010-10-21


IN vandag se lewe raak ’n mens tog te gemaklik met die onmiddellike persoon of persone betrokke in jou daaglikse huishouding.

Vervoer van jou kinders elke dag is een daarvan en kan ’n mens nooit te versigtig wees vir wie jy sou vra nie.

Maak nie saak hoe betroubaar daardie persoon is nie.

Jy moet dubbeld seker maak dat jou kind te alle tye veilig is, dat jou kind verstaan en weet om nie in ’n vreemde persoon se voertuig te klim nie.

Hy moet weet wat om te doen indien so iets sou gebeur en wie om te kontak - al is die kind so jonk as 4 jaar oud.

Maak seker dat jou kind die vermoë het om nee te kan sê vir dít wat hulle moet weet verkeerd is.

Ouers, asseblief, spaar julself baie trauma deur julle kinders van die begin af dit te leer, wat jou kind se veiligheid kan beteken.

Courier Jenél




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za