DIE Broers met Cobus, Christo en Nic tree Woensdag 27 Oktober om 19:30 by die Toringkerk-saal in die Paarl op.
Daar sal eet- en drinkgoed wees en gaste sal die kans hê om met hulle te gesels ná die optrede.
Kaartjies is beskikbaar teen R100 (grondvloer) en R80 (galery) by Cathmar TV & Radio by 021-872-1346 en Bernina by 021-872-5312.