Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


man bloei dood ná messteek

man bloei dood ná messteek
 
2010-10-21


’n MAN is verlede week dood nadat hy met ’n mes in die been gesteek.
Die liggaam van Dennis Jute (57) is verlede Maandagaand op die plaas Morning Glory naby Roggeland gevind. Hy het hiér met sy vrou gewoon.

’n Mes het glo die slagaar in Jute se been afgesny en hy het doodgebloei.

Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die voorval nie. Enige inligting kan deurgegee word aan die Paarl Polisiestasie by 021-807-4000.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za