Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Twee vir die prys van een

Twee vir die prys van een
 
2005-10-06


DIE gewilde ‘Op die Vrou Af’ van Pedro Kruger is op Woensdag 19 Oktober in die Paarlse stadsaal te sien.

Maar dit is nie al nie - daarmee saam kom ook die skreeusnaakse ‘Sussie is nou Suur’ met Marion Holm.

Dit begin om 19:30 en kaartjies is beskikbaar van Musiklood, 872-3863.

Die opvoerings word aangebied ten bate van Hoër Meisieskool Paarl.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za