Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Tuinbou-uitstappie

Tuinbou-uitstappie
 
2005-03-24


DIE Paarl Tuinbouvereniging hou ’n oggend-uitstappie na Franschhoek op Donderdag 14 April.

Natie Ferreira van die Pink Geranium ontmoet die groep by Graham Beck Wyne en vertel hulle meer van waterbesparing.

Hulle sal ook Grand Provence besoek, rondstap by die Pink Geranium en nog vele meer.

Die groep vertrek die oggend om 08:00 met eie motor van die Ou Protea-teater in die Paarl. Koste is R25 elk.

Bespreek by Trucia, 082-393-1840.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za