`Mooier as Mooi' in Paarl
2005-10-06
DIE gewilde `Op die Vrou Af' met Petronel Baard en Wouter van de Venter kan op Donderdag 13 Oktober om 20:00 in die Ou Meulteater in die Paarl gesien word.
Daar is min dinge wat so inspireer soos mooi goed: 地 Mooi sonskyndag, 地 goeie wen deur die Springbokke, 地 mooi liedjie wat op die radio speel.
Aan die ander kant is daar 地 ma wat haar tien kinders in die apartheidsjare vanaf die Cape Flats op haar eie deur die skool gesit het. Twee mense wat op vyftig eerste liefde vind...
Petronel en Wouter is albei gevestigde kunstenaars wat jou asem sal wegslaan, jou van jou baas by die werk sal laat vergeet en 地 glimlag so groot soos 地 sekelmaan op jou gesig sal sit.
Kaartjies: Print Right, 872-7209.
More
News
|