SMS
2010-10-28
* Wat ’n dapper meisie, Leandra, jy gaan nog ver kom in die lewe. Gaan voort, doen jou bes. Schoeman * Gee Leandra, wie se pa onlangs gevonnis is nadat sy deur hom verkrag is, ’n medalje. * Regter Patrick Ross: geluk met die vonnis-oplegging van pa Pienaar, ek hoop jy straf alle verkragters so. * Strange that financial records of Ikhwezi disappear when a forensic investigation is about to start, isn’t it? Abrona * Dan Kotze het hulpelose mense probeer help. Is dit ’n misdaad? Ja dit is, wanneer ’n mens eie reg gebruik: gewelddadig of nie. * Dan Kotze ek hoop die man wat jy beseer het eis jou hele huis onder jou uit. * “Disgusted resident” get off your high horse. Paarl hospital doctors are human, and they work very hard. Lionel Byrne * Bouplanne. Ek wag al ses maande vir myne. Dit is blykbaar al by die Brandweer. Hoe lank nog? * Man wat katte in sy huis lok met vleis, dan venster toemaak sodat hy hul met sambok kan slaan! Jy’s wreed, baie weet nou van jou. Diereliefhebber * Perold-familiesaamtrek Saterdag 8 Januarie, in Suider-Paarl. Skakel 082-322-7807 of e-pos anne-marieperold@vodamail.co.za vir meer inligting.
More
News
|