Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Cultivariafees was dooierig

Cultivariafees was dooierig
 
2010-10-28


EK is ook ’n gereelde Cultivariafeesganger, maar stem heelhartig saam dat dit vanjaar dood was.

Ek het verlede jaar heerlik in die vierkant gesit, lekker beskut teen die wind en omring met verskeie stalletjies. Hierdie jaar het ’n klompie tafels en stoele buite die tent gestaan, heeltemal verlore. Die stalletjies in die tent was ook maar yl.

Dit is jammer dat die feesdirekteur sê die feesgangers moet na die restaurante toe gaan. Ek wil graag tussen vertonings my skoene uitskop en ietsie eet en drink en nie styf in ’n restaurant gaan sit nie. Dit is tog ’n fees.

Waar is ons plaaslike talent om die feesgangers in die tent te vermaak?

Teleurgesteld




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za