Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Waar was hondevanger?

Waar was hondevanger?
 
2010-10-28


EK lees onlangs in Paarl Post van die pragtige Chow hond wat verlore was. Wat die ergste was, is dat die munisipaliteit se hondevanger nooit opgedaag het om te help nie, al het hulle voor half vyf gebel.

Ek self het op ’n onlangse Vrydag dieselfde probleem gehad. ’n Onbekende teefhond wat gelyk het na ’n bruin Staffie het onverklaarbaar in my erf beland (die werf is toe met hoë mure en hekke wat gesluit is).

Ek het die oggend al die munisipaltieit gebel en teen 15:00 was niemand nog by my nie.

Toe ek net ná drie weer bel, was daar geen antwoord nie.

Nadat ek weer bel, moes ek hoor die mense is al weg.

’n Ander persoon het my toe belowe hy sal kom.

Is daar dan nie vaste ure wat jy bedags moet werk nie? Moet die mense nie in- en uitklok nie?

Ek wil net baie dankie sê aan die twee persone wat uiteindelik opgedaag het en die hond weggeneem het.

Diereliefhebber




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za