Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sportdagboek

Sportdagboek
 
2010-10-28


RUGBY * Hillcrest United se jaarvergadering vind vanaand om 19:00 by die Weltevrede Hoërskool plaas. Vir meer inligting, skakel met Denzil Domoney by 083-952-8306.

* Young Peoples se amptelike voorseisoense oefeninge begin op 1 November om 18:00 by die Daljosafat-sportgronde. Vir navrae, kontak 084-207-7535.

* Paarl Rangers hou op 8 November om 19:00 sy jaarvergadering by Ebenezer Primêr. Kontak die sekretaris by 072-617-6318 vir meer inligting.

* Violets RFC bied op 29 Oktober om 19:00 sy jaarlikse bekeruitdelingfunksie (R40) in die vorm van ’n piekniekdans in die Annunciation-saal aan. Die prys by die deur beloop R40. Vir navrae, skakel Roger Uren by 072- 561-3136.

* Young Peoples bied op 14 November ’n gholfdag (4BBB Stableford) by die Wellington Gholfbaan aan. Die koste is R150 per speler en vir meer besonderhede skakel vir George Buziek by 083-522-6438.

) KRIEKET

* SRRadiators Young Peoples se volgende wedstryd is ’n derby op Saterdag 6 November, teen Paarl KK op die Parysvelde. Die klub hou op Donderdag 4 November ’n algemene vergadering om 19:00 by die klubhuis.

* Paarl CC’s executive committee would like to remind the public of the T-bone braai on Saturday 30 October. Cost is R40. The Currie Cup final will also be shown at the clubhouse.

* Bergrivier Krieketklub oefen Maandae en Dinsdae om 17:00 op die klubvelde en Woensdae en Donderdae (17:00) by die St Albans Skoolveld.

* Hierdie Saterdag speel Paarl-Oos I in ’n 40-boulbeurt wedstryd teen Coronations I op die New Orleans-velde. Die tweedes speel teen Wellington II op die Allandale-velde en Sondag speel die derdes op die New Orleans-velde teen Brackenfell.

* Al die eindstryd-aksie word Saterdag op die grootskerm by Paarl-Oos se klubhuis by die New Orleans-velde vertoon. Dit begin reeds om 10:25. ’n Biefstukbraai (R40) word vanaf 12:00 bedien.

* Bergrivier I speel op 7 November, weg teen Darling. ’n Prysuitdelingsfunksie vind môre-aand (19:30) by die klubhuis plaas. Saterdag (12:00) is daar grootskerm-aksie en ’n bring-en-braai by die klubhuis.

) ROLBAL

* Paarl Rolbalklub nooi nuwe lede en belangstellendes om in te skakel. “Tabs In” is Maandae, Woensdae en Saterdae om 14:00. Kontak 071-136-5405 of 021-872-7831 vir meer besonderhede.

) MARATHON

* The Peninsula Marathon (Sunday 20 February) returns to traditional route for 2011. The marathon will start in Green Point, near the World Cup stadium, while the half-marathon will start in Bergvliet. Both routes take runners along the Main Road through to the finish at the Naval Sports Grounds in Simonstown. The Peninsula is always a popular event with local runners, as it is an official qualifier for the Old Mutual Two Oceans Marathon and many use it both to qualify and as their long training run. Runners will also be pleased to know that the registration and number collection will take place at two venues – one in the Southern Suburbs and one in the Northern Suburbs. Entries will open shortly. For more information, contact 021-511-7130 or visit www.topevents.co.za.

* Die 33ste Mr Price Wynland-marathon en halfmarathon vind vanjaar plaas op 20 November. Die begin- en eindpunt is weer by die Markötter Sportgronde op Stellenbosch. Altlete kan inskryf by www.mrpricesport.co.za of by enige Mr Price winkel in Suid-Afrika. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Donderdag 11 November. Kontak vir Hans Hugo by 072 -290-8179 vir meer inligting.

) CYCLING

* Die fietsprettrap wat deur Hoërskool Durbanville eerskomende Saterdag aangebied word, sluit vanjaar 2 padfietsroetes van 94,3 km en 48,5 km onderskeidelik, asook 2 bergfietsroetes van onderskeidelik 30 km en 13 km in. Die bergfietsroetes neem deelnemers deur die pragtige wildreservaat Clara Anna Fontein, asook deur wingerde van die wynlandgoedere Altydgedacht, De Vallei, Meerendal en Diemersdal.

Vir meer besonderhede, skakel vir Odile Heunis by 083-285-7285 of stuur ‘n e-pos na bemarking@durbanvillehs.co.za

) SWIMMING

* Die Paarl Aquarius Swemklub se aktiwiteite het reeds begin by die Drakenstein swembad. Vir meer besonderhede, skakel vir Nazli Gaidien by 073-184-9627.

) 4X4

Die volgende 4x4 Extreme Challenge byeenkoms word op 20 November vanaf 08:30 by die De Hoop Steenwerwe gehou. Die toegang is R40 vir volwassenes en R15 per kind. Vir meer inligting, kontak 083-725-4140.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za