Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sporttelbord

Sporttelbord
 
2010-10-28


GHOLF Wellington Gholfklub 23/10 Enkel Houespel 1. Marco Joubert (12 jaar) 66, 2. CD Malan 67, 3. S.Parsons 69, 4. Jan Schoeman 69, 5. Wessel Moolman 69 en 6. Jean Prinsloo.

) WEDVLUGDUIWE

Wellington Resiesduifklub: Finale klub puntestand. 1. William Arendse 267, 2. Dennis Perrins 207, 3. Jasper en Kobus 202, 4. Alistair Laubscher 123 en 5.Herman Lee 119.

Dal Josaphat Homing Society (DHS). Bloemfontein 16 /10 1. R Hunlun, 2. Jerusalem Loft, 3. Jerusalem Loft, 4. R Hunlun en 5. Jerusalem Loft.

) BERGFIETS

Timo Cooper, bergfietsryer van Wellington, wat vir die Wilde-span van Pacmar deelneem, was die jongste deelnemer aan die Cape Pioneer Trek-uithourit wat onlangs in die Suid-Kaap plaasgevind het. Hy en sy spanmaat, ook ’n oud Wellingtonner, Bertus van Zyl, kon nie as ’n span die wedren voltooi nie, aangesien Van Zyl weens uitputting op die 5de dag moes onttrek. Cooper het wel op die laaste dag algeheel 8ste ge- eindig met ’n tyd van 4:50 vir die 114km wat oor die Rooiberge plaasgevind het.

) STOEI

Twee stoeiers van die Paarl Stoeiklub, Derik Bezuidenhout (69-76 kg) en Billy Viljoen (76-85 kg) is verkies tot die Boland Stoeispan wat aan die SA Kadette-kampioenskappe deelgeneem het.

) TENNIS

Paarl Huguenot se eerste manstennisspan, bestaande uit Alfredo Petersen, Quinton Gilfellon, Yasier Rhoda en Aden Demas (kaptein) het die afgelope naweek met 5-1 teen Maties gewen. Die tweedes met Fredall Plaatjies (kaptein), Mansoer Abrahams, Hamilton Pharaoh en Arvan Carelse) het met 1-5 teen Vlottenburg verloor.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za