Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bekendes tree op by Varingfees

Bekendes tree op by Varingfees
 
2010-10-28


DIE MTN Varingfees, ’n jaarlikse Afrikaanse musiekfees, vind van 5 tot 6 November plaas by Brackenfell Hoërskool.

Verskeie kunstenaars soos Theuns Jordaan, Nicholis Louw (5 November), asook Bok van Blerk en Kurt Darren (6 November) tree op. Daar is ook verskeie kinderproduksies soos Lollos en Wielie Walie en ’n groot musiekkompetisie vir duo’s, trio’s en “bands”. Kaartjies is R100 (Vrydag) en R120 Saterdag (skoliere betaal R50/R60 en gratis vir voorskoolse kinders).

)


More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za