Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hervormingsfees

Hervormingsfees
 
2010-10-28


DIE VGK-gemeentes Franschhoek en Simondium hou Sondag om 10:00 saam met die NG Gemeente Franschhoek ’n Hervormingsfees by die Hugenote Monument.

Die kore van aldrie die gemeentes gaan optree en ds Stoffel Williams is die prediker. Almal word uitgenooi om hierdie erediens in die buitelug by te woon.

Bring jou eie stoel. Kontak Karen by 083-976-5353 vir meer besonderhede.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za