VRYDAG en Saterdag hou VGK Immanuel hul jaarlikse basaar op die kerkterrein.
Basaargangers kan uitsien na stalletjies met lekkernye en na vermaak vir kinders.
Vrydagaand om 19:30 word Immanuel’s Got Talent gehou en die Saterdag word die finale ronde om 12:00 gehou.