SMS - kommentaar
2010-11-04
* Dan Kotze het opgekom vir mense wat nie meer wou werk nie. Sy dag sal kom. * Diereliefhebber as jy nou so lief is vir katte, pas hul dan op, want hulle is regtig ’n las vir my ook. * Bly om te sien nuwe inkopiesentrum te Wellington het Afrikaanse naam - Welgeleë Plein. Sal julle beslis ondersteun. T.E.van Tonder Paarl * I think all railway crossings should have a boom especially the one at the Paarl Bird Sanctuary - hundreds of people cross there. Shane * Ek dink dit is absoluut belaglik dat mnr Marthinus Gouws nou nog nie agter tralies is nie. Ek was 10 jaar ’n polisieman in die Paarl en nou al 10 jaar uit die polisie en 3 jaar uit SA, en steeds sukkel julle om die skelm vas te vat. Dit is hoekom mense die land verlaat. Nieu-Seelander* I lost my glasses (plastic frames in brown and green) in Wellington last Thursday. Please call me on 021-873-6715 or 084-575-6519. Deborah
More
News
|