Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dankie

Dankie
 
2010-11-04


ONS wil ons opregte dank oordra aan Graham Krediet van die Paarl Verkeersafdeling wat ons op 15 Oktober begelei het na die Paarl Medi-Clinic se noodeenheid, nadat ’n baba in ons sorg siek geword het.

So ook die mediese personeel wat met die aankoms alreeds vir ons ingewag het, en alles in hul vermoë gedoen het vir klein Alrico.

Baie dankie vir Antonio en Pricila vir die bemoediging vir ons en die staf, terwyl julle van jul seuntjie Alrico moes afskeid neem.

Ons opregte dank ook aan al die ouers wat ons almal bemoedig. Dankie dat ons almal kan hande vat deur die groot hartseer.

Johan en Pietie




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za