Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Misdadigers gepla

Misdadigers gepla
 
2010-11-04


EK wil graag die Paarlse Polisie hartlik bedank vir hulle vinnige optrede vanoggend toe my buurvrou twee mans in my agtertuin in Huguenot opgemerk het.

Sy het dadelik werk daarvan gemaak om my by die werk te laat weet en ek het die polisie geskakel. Die polisie het onmiddellik gereageer en ’n gepoogde inbraak verhoed, volgens die vriende wat omtrent gelyk daar aangekom het.

Sterkte aan polisielede wat jul lewens daagliks op die spel plaas vir ons, die publiek, om ons veilig te hou. Dit word baie waardeer.

Dis mense soos my buurvrou wat die polisie se werk makliker maak en woonbuurte weer veilig maak vir ons kinders.

J & S Samuels




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za