Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Laat, maar darem

Laat, maar darem
 
2010-11-04


EK het onlangs ’n baie erg verwaarloosde hond gerapporteer aan die Munisipaliteit se wetstoepassingafdeling. Ek het gehoop hy is opgetel en versorg of wat ook al.

Op 27 Oktober, twee weke later, sien ek toe weer die hond en probeer dieselfde munisipale afdeling.

Baie dankie mev Jochem dat my versoek nie op dowe ore geval het nie, en dat mnre Lindt en Mrali toe spoedig die hond opgelaai het en DBV toe geneem het.

Mev Theunissen het my geskakel om dit te bevestig. Hierdie is darem weer ’n kompliment vir julle goeie werk.

S Schoeman




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za