VERBRUIKERSWETGEWING is die onderwerp van die volgende vergadering van die Paarl Sakekamer op Dinsdagaand 9 November om 19:00 by Droomers Nissan. Die spreker is Gert du Plessis van die Afrikaanse Handelsinstituut. Bespreek teen 5 November by info@paarlsakekamer.co.za (toegang vir nie-lede is R50).