Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dankie vir hulp

Dankie vir hulp
 
2010-11-11


ONS het onlangs op ’n Vrydag, toe ons onderneming (’n haarsalon) lekker besig was, gevind dat ons geen warm water meer het nie, nadat die element onlangs deur ’n loodgieter vervang is.

Ons het hom dadelik gekontak, maar hy kon eers die volgende dag om 10:00 daar wees. Hy hetvoorgestel dat ’n elektrisiën ingeroep moet word om die element te toets.

Die elektrisiën het bevind dat die element nie reg ingesit is nie, en gevolglik het die termostaat uitgebrand.

Ons was vir die volgende dag (die Saterdag van 07:00) vol bespreek en het dringend herstel van die geyser benodig.

Baie dankie aan die ander loodgieter, wat bereid was om dadelik te kom help, al was dit ná ure.

Volker Gast




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za