Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Stop die vuurwerke

Stop die vuurwerke
 
2010-11-11


EK dink dis hoogtyd dat Jan Publiek moet optree teen mense wat so morsig klappers skiet met Guy Fawkes. Daar is nie kos en geld en werk nie, maar waar kom die geld vandaan wat so uitgebrand word?

Ek het ’n hond en ons moes haar binne de huis hou. Sy was baie verbouereerd. Saterdagaand het die geraas voortgeduur. Oral het jy honde sien hardloop - ek wonder hoeveel het lewendig by hul huise uitgekom?

Ek dink die Munisipaliteit moet nou begin optree en alle vuurwerke konfiskeer.

Belastingbetaler




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za