Kalender
2010-11-11
* The judging of Miss Drakenstein Festival of Lights 2010 will take place on 20 November at the Paarl Town Hall. The competition is open for girls 16-25. Entry forms are available from tourism offices or on 082-795-4521 or lee.tcevents@live.co.za. Tickets to the gala evening cost R150 per person (including a three course meal). * Die Afrikaanse Taalmonument sal tot 20 November saans blou verlig word ter ondersteuning van Węreld-Diabetesmaand. Die Monument is gedurende die somer oop tot 20:00. Navrae aangaande diabetes-maand kan gerig word aan Keegan Hall, bemarkingsbestuurder van Diabetes Suid-Afrika by tel. 011-886-3765/21. * As deel van Internasionale Diabetesdag, bied Paarl Medi-Clinic in samewerking met die Paarlse Diabetes-sentrum gratis bloedglukose-toetse aan die publiek op Vrydag 19 November vanaf 09:00 in die Pick n Pay-sentrum in die middedorp. * Die jaarlikse Bonsai-skou word op 20 en 21 November in die Stellenbosse Botaniese Tuin gehou.
More
News
|