Borskanker ondersteuningsgroep byeen
2010-11-11
ALLE borskankerpasiënte of dames wat al met borskanker gediagnoseer was (oorlewendes), word vriendelik uitgenooi na die afsluitingsbyeenkoms van die borskanker-ondersteuningsgroep op 18 November om 10:00 by Paarl Medi-Clinic se raadsaal. Indien jy meer inligting verlang, kontak Annaleen Genade by 072-523-0650 of 021-862-6733.
More
News
|