DIE jaarlikse karnaval van Allandale Korrektiewe Dienste word aangebied op die gevangenisterrein die naweek van 19 en 20 November. Daar sal hope pret en plesier, 地 mallemeule, goeie kos en 地 biertuin wees.
Daar sal vanjaar ook 地 danskompetisie en karaoke-kompetisie wees op die Vrydagaand (vir navrae, skakel 071-400-1768).
Die Saterdagaand tree die 2010 MNet Idols-wenner, Elvis Blue, op, asook gewilde grapjas Wicus van der Merwe wat verlede jaar opgetree het.
Vrydag is daar 地 kompetisie waar twee gelukkige wenners aangewys word om Saterdag 地 middagete te geniet saam met Elvis Blue by Boschendal.
Vir enige navrae, kontak John Pilaar by 021-877-5805 of 072-706-8043.