Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sportdagboek

Sportdagboek
 
2010-11-11


RUGBY * Laer Paarl Rugbyklub se bekerfunksie wat in die vorm van ’n piekniekdans aangebied word, vind op 12 November om 19:00 by die Huguenot-gemeenskapsaal plaas. Die toegang is R80. Vir meer besonderhede, kontak Alfred Arendse by 084-902-5759.

* Young Peoples bied op 14 November ’n gholfdag (4BBB Stableford) by die Wellington Gholfbaan aan. Die koste is R150 per speler. Navrae by George Buziek by 083-522-6438.

* Riverstones Rugbyklub se bekerfunksie vind plaas op 19 November (19:00) by die Annunciation-saal. Toegang is R30 en DJ Fausto tree op. Vir meer inligting, skakel 079-016-3716 of 072-243-3436.

* Op 28 November bied die Laer Paarl Rugbyklub ’n gholfdag (4BBB Stableford) by die Wellington Gholfklub aan. Die koste is R150 per speler. Navrae by Alfred Arendse by 084-902-5759.

* Evergreens RVK se jaarlikse afskeidsfunsie vind plaas op 13 November by die Drakenstein Laerskool. Vir meer inligting en kaartjies, kontak 072-457-1211 of 078-657-6806.

* Violets Rugbyklub se nuwe bestuur vir 2011 tot 2013 is onlangs verkies. Hulle is Roger Uren (voorsitter), Tim Dennis (onder-voorsitter), Ashley Raubenheimer (sekretaris), Aubrey Francke (onder-sekretaris) Tyrone Uren (kassier), Randall Hammers (onder-kassier), Nicol Van Reenen (wedstrydsekretaris) en Donwill Klaassen (onder-wedstrydsekretaris).

* Hillcrest United se rugbyfeesdag word Saterdag by die CPUT-velde aangebied. Die program is soos volg: 10:00-10:20 o.8 Wellington P. vs Pauw Gedenk, 10:30-11:00 o.9 Wellington P. vs Pauw Gedenk, 11:10-11:50 o.11 Hillcrest Primêr vs St. Albans, 12:00 - 13:00 o.16 WYC vs Bergrivier SSS, 13:10-14:10 o.19 WHS vs Weltevrede SSS, 14:15-15:15 Young Stars vs Villagers Newtons, 15:20-16:20 Hillcrest vs Black Vultures (B-spanne), 16:25-17:05 Wellington IV vs Parliament (veterane) en 17:10-18:10 Hillcrest U vs Young Peoples (A-spanne).

) KRIEKET

* The Paarl CC 6-a-side tournament will be held on Saturday 18 December and invitations will be issued to clubs within the fortnight.

* Bergrivier Krieket bied ’n sosiale 6-aan-’n-kant-toernooi op 18 Desember aan. Belangstellendes (oor 35) kan vir Eaton Petersen (084-576-1921) of Charlton Manual (084-772-1183) skakel vir meer inligting.

* Bergrivier I speel op 20 November tuis teen Drakenstein I en die tweedes speel Saterdag tuis teen Darling II.

* Paarl-Oos se tweedes speel Saterdag teen Paarl op die New Orleans-velde en die derdes speel teen Van der Stel III op Stellenbosch.

* Drakenstein Edu se tweede span speel Saterdag weg teen Brackenfell II, terwyl die derdes teen Paarl III kragte meet.

* Saterdag speel slegs SRRadiators Young Peoples se tweede span weg teen Wellington II, en die derde span tuis teen Brackenfell III op Daljosafat.

) ROLBAL

* Paarl Rolbalklub nooi nuwe lede en belangstellendes om in te skakel. Kontak 071-136-5405 of 021-872-7831 vir meer besonderhede.

* Wellington Rolbalklub hou ’n opedag vir nuweling rolbalspelers op 13 November. Vir meer besonderhede, kontak asseblief vir Coen by 076-752-1790 of Francois by 084-738-2767.

) MARATHON

* Die 33ste Mr Price Wynland-marathon en halfmarathon vind vanjaar plaas op 20 November. Die begin- en eindpunt is weer by die Markötter Sportgronde op Stellenbosch. Atlete kan inskryf by www.mrpricesport.co.za of by enige Mr Price winkel. Die sluitingsdatum vir inskrywings is vandag. Kontak vir Hans Hugo by 072-290-8179 vir meer inligting.

) SWIMMING

* Winelands Masters Swimming Club’s Open Water swim at the Ashanti Wine Estate, which is charity fundraiser, will be held this Sunday (14 November). Entries are accepted until 10:00 on race day. In addition to the Mile swim (10:30) there will be a 200m junior swim for children up to 12 years at 10:00. Enquiries: Thérèse Sharkey 084-512- 8861 or theresesh@mjvn.co.za or David Frost 021-872-7488 or 082-576-2159.

) 4X4

Die volgende 4x4 Extreme Challenge byeenkoms word op 20 November vanaf 08:30 by die De Hoop Steenwerwe gehou. Die toegang is R40 (R15 per kind). Vir meer inligting, kontak 083-725-4140.

) DOWES HOU SPORTFUNKSIE

Die Western Cape Deaf Sport Federation hou op 19 November hul jaarlikse sportfunksie by die Paarl de Villa en vir meer besonderhede, skakel met StephanieLotz@wfs.co.za

) GESTREMDES VERGADER

Die Boland Sportvereniging vir Liggaamlik Gestremdes vergader op 9 November (Dinsdag) om 19:00 by die Bolandpark Tennisklubhuis in Worcester.

Enige gestremde persoon wat by die klub se aktiwiteite wil inskakel, is welkom om die vergadering by te woon. Skakel vir Avril Farao by 023-342-3770 of bolandsapd@lantic.net vir meer besonderhede.

) ATLETIEK

* Laerskool Courtrai bied vandag (17:00) hul jaarlikse aflos-atletiekbyeenkoms aan op die HJS-velde in Brugstraat, waaraan sewe laerskole deelneem. Die deelnemende skole is Klein Boishaai, Klein Gim, HMS, Hugenote, William Lloyd, Drakenstein en Courtrai.

* Alle lede van die Paarl Atletiekklub word uitgenooi om op 17 November om 19:00 ’n ledevergadering en jaarafsluitingsfunksie by die Daljosafat-stadion by te woon. Vir meer besonderhede, skakel 083-444-6940.

) VEERPYLTJIES

* Die Bolandse Industriële Veerpyltjieliga (BIDL) en die Drakenstein Veerpyltjie-unie nooi alle klubs wat in die 90’s by BIDL geregistreer was om op 27 en 28 November aan ’n toernooi deel te neem.

Dit word by die Ambagsvallei-sportsaal aangebied en die koste is R100 vir ’n 5-man span. Vir navrae, skakel M Bastian by 073-179-7903.

) SPORTFORUM

* Die Paarl Sportforum hou op 18 November (20:00) ’n vergadering in die Huguenot Gemeenskapsaal. Vir navrae kontak Sammy Andrews by 082-305-1643.

) BASKETBALL

* The Winelands Basketball League finals is this Saturday at the Paarlzicht Primary School from 09:30 to 13:00.

Teams participating are New Orleans, Noorder Paarl, Desmond Tutu, Drakenstein Prison (3 teams), Paarl School of Skills and Kayamandi.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za