Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Boland wen interprovinsiale sewestoernooi

Boland wen interprovinsiale sewestoernooi
 
2010-11-11


BOLAND se sewesrugbyspan is verlede Saterdag gekroon as die Interprovinsiale Seweskampioene, ná afloop van ’n toernooi wat op 5 en 6 November by Floridapark in Ravensmead aangebied is.

Boland het in die finaal met 29-17 met die Leeus afgereken om die beker in te palm.

Die Wynboere het deur die loop van die toernooi maklik klaargespeel met hul onderskeie opponente, met Cornal Hendricks as een van die groot uitblinkers.

Hoewel daar vele uitblinkers onder Boland se troepe was, is Hendricks na afloop van die toernooi aangewys as die Speler van die Toernooi, asook die voorste driedrukker van die toernooi.

Boland se uitslae: (Groepwedstryde) Boland klop SWD 31-12, Boland klop Blou Bulle Tshwane 33-15 en Boland klop Griekwas 49-0. In Saterdag se wedstryde klop Boland Vrystaat 42-17, die Luiperds 31-7 en die Leeus 29-17.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za