’n DANS en wynveiling word Saterdag 20 November by die Paarl Rugbyklub (Le Venue) gehou as fondsinsameling.
Daar sal top wyne van die distrik opgeveil word, insluitend versamelstukke geteken deur vername sportpersoonlikhede.
Kaartjies is R100 (ligte ete ingesluit). Bespreek by Mark by 084-767-4381 voor 12:00 Vrydag.
Slegs 50 kaartjies is nog beskikbaar.