DIE Just Grace spirituele dansgroep bied hul jaarlikse vrouekonferensie aan van 26 tot 28 November by Bergkroon op Wellington. Die tema is “The Woman as Helper only by Leaning on Him”.
Koste vir die naweek is R300 per persoon, maar die Vrydagaand se openingsgeleentheid is gratis vir alle vroue.
Belangstellendes kan Jacomina Alkaster kontak by 082-992-3093 of Natasha Williams by 083-540-4467.