DIE Allandale Korrektiewe Dienste se jaarlikse karnaval word hierdie naweek (19 en 20 November) aangebied in die Paarl.
Hope pret en plesier, 地 mallemeule, goeie kos en 地 biertuin kan geniet word by die karnaval. 地 Dans dans- en karaokekompetisie sal die Vrydagaand (kontak D Morrie by 071-400-1768 om in te skryf) gehou word.
Die Saterdag sal Lloyd Cele, die naaswenner van die MNet Idols-kompetisie, optree, asook grapjas Wicus van der Merwe wat verlede jaar ook daar gewees het.
Daar sal ook 地 kompetisie wees Vrydagaand waar twee gelukkige wenners aangewys sal word om die Saterdag 地 middagete te geniet saam met Lloyd Cele by die Boschendal Wynlandgoed.
Vir verdere navrae, kontak John Pilaar by 021-877-5805 of 072-706-8043.