Pensioentrekkers praat oor medies
2005-10-06
PENSIOENTREKKERS van Korrektiewe Dienste word genooi na ’n vergadering in verband met mediese voordele Woensdag om 15:00 in die Allandale Rolbalsaal.
Die Departement van Korrektiewe Dienste het sedert 1993 ’n drastiese ingryp gemaak op die mediese voordele van oud-lede. Dié kwessie sal Woensdag in diepte bespreek word.
Navrae kan gerig word aan Molkie Adendorff (873-1396) of Tas Barnard (082-558-4385).
More
News
|