Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


4x4 aksie in die Paarl

4x4 aksie in die Paarl
 
2010-11-18


MET name soos “Flatfoot”, “Wingman”, “Ooo Bloed”, “So Ja”, “Prawnstar”, “Toy”, “Noddy” en “Groen Mamba” kan ’n mens hope aksie verwag wanneer tot 40 voertuie sake gaan uitspook in hierdie Saterdag se 4x4 Extreme-kompetisie wat by die De Hoop Steenwerke in Daljosafat aangebied word. Dit word aangebied deur die Western Cape Challenge-klub (WCCC).

Deelnemers van die Paarl is Enslin Kotzé & Jean Coetzee met “Kaptein” en Klaus en Niki Lutzeler met “Flatfoot”.

Die kompetisie begin om 08:30 en die deelnemers gaan in vier klasse meeding. In elke klas is daar 12 hindernisse. Voertuie wat gaan deelneem, sluit die super omgeboude produksievoertuie, gewone produksievoertuie en pypkarre in.

Toegangsgeld is R40 (R15 vir kinders). Dit begin 08:30 tot laat en verversings word te koop aangebied.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za