Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Besoek skuiling

Besoek skuiling
 
2005-10-06


DIE Haven skuiling in Ambagsvalleistraat, Paarl, hou Saterdag ’n ope dag.

Mense wat belang stel om die program tussen 13:00 en 15:00 by te woon, moet voor Woensdag bevestig by Bessie le Roux, 862-1812.

Besoekers sal by hul aankoms die skuiling besigtig, waarna ’n kort program aangebied word waartydens die personeel bekend gestel sal word en ’n oorsig oor die geskiedenis gegee word.

Ligte verversings sal bedien word.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za