Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Junior stadsraad beplan pretdag

Junior stadsraad beplan pretdag
 
2010-11-18


NA verlede jaar se sukses met die “Adopt a Child Day”, wat deur die Paarl junior stadsraad aangepak is en as ’n reuse sukses beskou is, word ’n nog groter projek vir vanjaar beplan.

Op 4 Desember gaan minderbevoorregte jeugdiges op Paarl Gimnasium se sportterrein die geleentheid kry om aan ’n dag met aktiwiteite soos sokker, netbal, krieket, boeresport, springkastele, fiksheidspeletjies en baie pret deel te neem.

Diegene wat aan ’n minderbevoorregte kind ’n dag vol pret wil gee, moet met Arina du Toit, die projekleier, by 079-522-4530 skakel. Vanjaar se program word ook in samewerking met Let’s Play aangebied.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za