Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hulp vir plaaswerkers

Hulp vir plaaswerkers
 
2010-11-25


DIE Departement Landbou in die Wes-Kaap stel fondse beskikbaar vir plaaswerkersontwikkeling. Projekte moet bydra tot algemene sosiale opheffing van die landbougemeenskap.

Altesame 10% van die projekbegroting moet alkohol- en dwelmmisbruik aanspreek. Voorkeur sal gegee word aan projekte waar die begunstigdes vroue, die jeug, gestremdes, en werklose plaaswerkers is.

Projekaanbieders moet ’n geskikte wettige entiteit wees.

Aansoekvorms is beskikbaar by die Departement van Landbou se distrikskantoor in die Shoprite-gebou in Kerkstraat Wellington of besoek www.elsenburg.com. Vir navrae, kontak 021-873-0241/1135.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za