ALLE wingerdprodusente in die Paarl-streek word genooi om blokke in te skryf vir die 2011 wingerdblokkompetisie wat sal plaasvind op 13 Januarie. Die Tema vir 2011 is ekonomiese volhoubare produksie.
Die kompetisie is heeltemal gratis en oop vir enige produsent om in te skryf teen 10 Desember.
Enige belangstellendes kan Lee-Anne Morris van Vinpro kontak by 021-807-3267 of morris@vinpro.co.za.