Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Speke gaan sing by Faurestraat

Speke gaan sing by Faurestraat
 
2010-11-25


DIE Boland Fietsry-unie bied môre-aand (26 November) hul derde baanfietsry-ligabyeenkoms op Faurestraat-stadion aan.

Die byeenkoms sal om 19:00 begin en daar sal wedrenne vir alle kategorieë - onder 10 tot Veterane - aangebied word.

Dié byeenkoms is ideale voorbereiding vir die baanfietsry-byeenkomste wat gedurende Desember in die Wes-Kaap aangebied word.

Toegang vir toeskouers is gratis en inskrywings van deelnemers sal vanaf 18:00 by die Faurestraat-stadion aanvaar word.

Skoliere wat die sport wil probeer, kan ook aan wedrenne vir beginners deelneem. Enige soort fiets kan gebruik word.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za