Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Boland dié naweek teen Namibië

Boland dié naweek teen Namibië
 
2010-11-25


BOLAND se senior krieketspan speel van vandag af op Bolandpark in die Paarl in ’n vriendskaplike 3-dag krieketwedstryd teen Namibië se nasionale span.

Dié wedstryd wat vanoggend om 10:00 begin, is een van Namibië se voorbereidingswedstryde vir aanstaande jaar se Wêreldbekerkampioenskappe. Die naweek se krieket, wat toeskouers gratis kan bywoon, word Sondag vanaf 10:00 afgesluit met ’n 40-boulbeurt eendagwedstryd tussen die twee spanne.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za