Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Help kinders met skenking

Help kinders met skenking
 
2005-10-06


Die Paarl Post Opelugfonds, wat onder beskerming staan van die ACVV, samel elke Kerstyd fondse in vir die ontspanning en voorligting van die jeug.

Kinders word deur die Opelugfonds betrek by kampe en seminare waar aandag gegee word aan misdaadvoorkoming, gedragsopvoeding en bewusmaking van die gevare van dwelms en Vigs.

Elke skenking, hoe klein ook al, word verwelkom en word in die plaaslike gemeenskap teruggeploeg.
Stuur u bydraes aan Paarl Post Opelugfonds, Posbus 248, Paarl, 7620.

* The Paarl Post Fresh Air Fund raises funds for educational activities for local children.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za