Leefstylkalender
2010-11-25
DIE Wellingtonse Kersliggiesfees word Vrydagaand van 18:00 aangebied in Kerkstraat, Wellington. Die liggies wrod om 20:30 aangeskakel deur die burgemeester. * Dinee. VGK Vanwyksvlei hou op Saterdag 27 November hul jaarlikse dinee by Wellington Sekondêre Skool se saal om 19:00. Kaartjies is R60. * Market. Paarl Catholic Parish presents a Christmas market with food stalls, gift stalls and a kiddies’ corner at the church grounds in Van der Lingen Street from 10:00 to 17:00 on Saturday. * Heritage. The Drakenstein Heritage Foundation will hold its annual general meeting on 26 November at 19:30 at 94 Mill Street in Paarl, followed by a dinner (R100 for members, R120 for non-members). To book, contact Cathy Raymond on 021-872-9252. * Reunion. Come and reminisce with the Class of 1990 of Noorder Paarl Senior Secondary School on 16 December at Joie de Vivre Country House in Klapmuts. Contact Dina at 072-873-4915. * Kwilt-uitstalling. ’n Kwilt-uitstalling word gehou op Vrydag 26 November vanaf 10:00 tot 17:00 by die Oase-sentrum in Langstraat, Noorder-Paarl. Toegang is R5. * Biblioteek. Die Jan van Riebeeckstraat-biblioteek op Wellington sal gesluit wees tot 27 November vir administratiewe sake en om die gebou te berook. * Kerssangdiens. Die NGK Drakenstein hou Sondag om 09:00 ’n Kerssangdiens in die kerkgebou onder leiding van Ena Koekemoer. Daar is ’n deurkollekte ten bate van welsyn. * Kersvreugde. Die inwoners van Edwinastraat in Groenheuwel word op 12 Desember vanaf 17:30 getrakteer met Kersmusiek. Kore sal optree. Die viering word gereël deur Mary Ockhuis, inwoner van nommer 44 (083-883-5520). * Talent. The Great Revival End Time Church presents a talent show on 26 November at 19:00 at the Paulus Joubert Primary School. Entrance is R20 (R10 for children). Contact James on 078-771-8605. * Uitstalling. Vanaf 29 November tot 4 Desember word die “We Care” uitstalling in die Paarl Mall gehou waar produkte en dienste van diensorganisasies besigtig kan word. Onder die uitstallers is die Timeless naaldwerkgroep van Drakenstein Sentrum vir gestremdes wat hul handwerk sal uitstal, Ahos (Athlone House of Strength), Valcare Trust, Wagon of Hope en Mirriam House in Mbekweni. Kontak Lynette by 021-863-0446.
More
News
|