Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Libertaskoor sing by kerk

Libertaskoor sing by kerk
 
2010-11-25


DIE welbekende Libertaskoor tree op Sondag 28 November om 15:00 op in die VGK Huguenot.

Kom en ervaar ’n musikale belewenis saam met die Libertaskoor - vanaf die gewoel na die kalmte van die krip. ’n Mengsel van ligte- en Kersmusiek sal opgevoer word.

Die Libertaskoor is verteenwoordigend van al die mense van ons land, saamgebring deur ’n liefde vir musiek en die gawe om te sing.

Die koor verbind hulle ook tot die opheffing van histories benadeelde gemeenskappe, dus word ’n groot persentasie van die Libertaskoor se inkomste uit konserte aan maatskaplike projekte en hulpbehoewendes geskenk.

Toegang is R40 per persoon.

Vir enige navrae, kontak die kerkkantoor by 021-862-3810.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za