Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Lize Beekman

Lize Beekman
 
2010-11-25


DIE nuwe Wynvlieg-kelderteater by Boland-wynkelder bied Saterdag vir sangeres Lize Beekman aan met ’n keurspel van haar gewildste liedjies, en met uittreksels van haar nuutste CD “Sit ’n bietjie langs my”.

Op 10 Desember span Afrikaanse rock-godin Karen Zoid saam met Jak de Priester, om die gehoor in ’n behoorlike vakansiestemming te kry.

Vir besprekings en navrae, skakel 021-862-6190.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za