Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Die Naaimasjien met Sandra Prinsloo

Die Naaimasjien met Sandra Prinsloo
 
2010-11-25


DIE Paarl kan uitsien na die eenvrouvertoning, Die Naaimasjien, wat op 25 en 26 November by die Ou Meul-teater op die planke is.

Hierdie produksie vier Sandra Prinsloo se terugkeer na die soloverhoog. Dis die eerste keer sedert haar werk in ‘Koffer in die Kas’ dat sy sterk genoeg voel oor ’n karakter om haar weer lewe te gee op die verhoog.

Die produksie gee ’n blik op ’n tyd wat reeds lank verby is. Sandra se karakter, Magdaleen, is ‘n unieke aanwins tot die skatkamer van klassieke Afrikaanse vrouekarakters soos sy by haar Bernina sit en terugkyk oor ’n lewe wat ook ’n vervloë deel van Suid-Afrikaanse geskiedenis saamvat.

Intussen het Die Naaimasjien reuse-sukses behaal met vol sale en is bekroon by KKNK 2009 vir die Herrie Kanna Gewildheidsprys asook vir Beste Vroulike Kunstenaar.

Kaartjies is R120, so bespreek vroegtydig by Vicky Stemmet 083-564-0056 or vstem met@gmail.com.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za