Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Universiteit help jong skrywer

Universiteit help jong skrywer
 
2005-10-06


'n MATRIEKLEERLING by Weltevrede Sekondêr, Colin Hendricks, het ’n merietebeurs van R35 000 van die Universiteit van Stellenbosch (US) ontvang om verder te studeer.
Die US bied jaarliks beurse aan verdienstelike leerders uit voorheen benadeelde gemeenskappe.
Die Woordefeeskomitee het as deel van die beurs R10 000 toegeken, nadat Colin die afgelope jaar ontpop het as ywerige skrywer.
Hy beplan om volgende jaar BA-Tale by US te studeer om hom uiteindelik as joernalis te bekwaam. By hom is sy Afrikaans-onderwyser, Lu-Ann Anderson, en skoolhoof Lenard Moses.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za