Kunskalender
2010-11-25
* Musiek. Die sanger Francois Louw is op 6 Desember om 19:00 op die planke by die Ou Meul-teater. Kaartjies is R50 en kan bespreek word by Niki by 084-280-3162. Sy CD sal ook te koop wees teen R100. * Exhibition. A group exhibition will open on Sunday 5 December at the gallery Is Art in Franschhoek. Work by Anya Adendorff, Diek Grobler, Hannes van Zyl, Judy Woodbourne, Ann Marais, Christina Bryer, Jacques Dhont, Lene Tempelhoff and many more will be exhibited. * Konsert. Dolf die Wolf en die Drie Varkies is Saterdag om 10:00 te sien by die Ou Meul-teater in die Paarl. Kaartjies is R40 en kan bespreek word by Vicky Stemmet by 083-564-0056 of vstemmet@gmail.com. * Koor. Die Libertaskoor tree op Sondag 5 Desember om 18:30 op in die Endlersaal in ’n Kerskonsert met orrel-begeleiding deur Zorada Temmingh. Hulle kondig die Kersseisoen aan met splinternuwe verwerkings van geliefde Afrikaanse Kersliedjies, asook klassieke meesterstukke van onder andere Bach. Verversings sal bedien word. Bespreek kaartjies (R150) teen Dinsdag 30 November by eventsadmin@agrimega.co.za of skakel Reinet by 021-863-0701. * Perform. Bok van Blerk performs at Rhebokskloof on 28 November at 17:00. Gates open at 14:30 and bookings can be made on 021-869-8386. * Expo. An array of unique items such as old glass photo negatives will form part of the ninth annual Collectors and Hobbies Expo at the Goodwood Civic Centre until 26 November. The exhibition hours are from 09:00 to 19:00 today and 09:00 to 15:00 tomorrow. Entrance is free.
More
News
|