DIE Young Gold Dollars, 地 klopsegroep, en Hugenote Singers, 地 sanggroep, beide van Wellington, bied op Saterdag 27 November om 19:00 地 langarm-dans in die Antoniesvlei-saal aan. Die tema is Hawaiian.
Die gaskunstenaar is Crystal (Janine van 7de Laan) wat haar sangvernuf kom vertoon. Foto痴 kan ook saam met Crystal geneem word.
Die Welltonians Band en die Marimba Band van Mbekweni sal die mense met lekker musiek vermaak.
Kaartjies kos R80 wat ook 地 vingerete, wynproe en pryse (onder meer vir die besgeklede persoon) insluit. 地 Kontantkroeg is ook beskikbaar.
Die aand beloof om iets besonders te wees en ook 地 lekker geleentheid net om te kom ontspan. Slegs 地 beperkte aantal kaartjies is beskikbaar. Skakel 072-184-1115. Vervoer is ook beskikbaar.